• MySpelBoks

My Spel Boks

R220.00

Categories: ,

Product Description

Verbeter jou  Grondslag Leerder se –

  • Lees
  • Geheue
  • Spelling
  • Klankleer
  • Leestekens
  • Woord Herkenning
  • Fyn Beweeegkrag
  • Vonnis Konstruksie
  • Alfabet Volgorder

Spelreëls ingesluit.

Terwyl ek pret het met My Spel Boks!

INHOUD –

5 x kleinletters a-z
2 x hoofletters A-Z
5 x ê, ë, é, ens
Leestekens ; : ? ! . ”

Grootte: 200mm breedte x 155mm lente x 40mm hoogte

Maak leer ekstra pret vir ju gronslagfase leerder.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “My Spel Boks”

";